Saturday, December 29, 2007

WAAROM VERSUIM U?

Afrikaans

ANTWOORDE OP BESWARE TOT GELOWIGE DOOP

Gordon Bennett

Een van die eenvoudigste dinge wat Jesus betuig het was Sy will inverband gelowiges se doop. Hy het dit so belangrik beskou dat hyduidelik noem in die opdrag waarin Hy Sy dissipels beveel om dieevangelie te verkondig aan die wëreld. Die mag is vir een is diemag vir die ander. Hierdie is die Here se woorde soos aangeteken inMatt. 28:18_20. "En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek engesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde. Gaan danheen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die naam vandie Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles teonderhou wat ek julle beveel het. En kyk, ek ie met julle; all die daetot aan die voleinding van die wêreld."

Die apostels wie gehoor het die Here spreek hierdie woorde, en anderpersone wie deur hulle geleer was het die Here geglo deur Sy woord.Hulle het nie moeilikheid gevind om te verstaan wat die Here gemeen hetnie. Die boek van Handelinge verwys na die praktiese manier hulle diebetekenis van die opdrag vertaal het. Hulle het voort gegaan soosboodskapers van die kruis, en, wanneer siele na Christus gekeer het,hierdie boodskapers het gesorg dat die bekeerders gedoop was.

Daar is niks om aan te dui dat hulle in die vryheid met doop konklaar kom nie in enige geval. Ook nie in die spesiale omstandighede vanSaulus se bekering. (Hand. 9:1-22; Hand. 22:1-21) die doop was nieveronagsaam nie. En die Here antwoord hom; "Staan op en gaan na diestad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen." (Hand. 9:6).

Jesus kon daar en danself met Saulus gespreek het, maar Hy het nie. Daar was iets wat Jesusaan Saulus gesê het om te doen. Saulus was gelei na die stad vanDamaskus, en die Here het 'n seker dissipel genaam AnanNas gestuur wie aan Saulus gesê het, "En nou waarom versuimjy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas; terwyl jy die naam vandie Here aanroep." (Handelinge 22:16).

Hoe het Saulus hierdie opdrag behandel? Hy "het opgestaan en wasgedoop." Hy het geen verskoning gehad om die doop te ontwyk nie. In elkgeval het hy nie 'n verskoning gesoek nie, maar het gesoek om die wilvan die Here te leer en te doen.

Dit is nie verbasend dat so baie mense wie getuig dat hulle die Herelief het verskoning soek om hulle self te weerhou van die dinge wat GodPaulus beveel het om te doen. Ek sal 'n paar van hierdie verskoningsopnoem en uitwys hoe eenvoudig dit in verband staan met God's woord.

(1) "Dit maak nie saak of ons gedoop is ot nk, dit maak geen verskilnie by ons nie."

Deur te sê dit maak nie saak of ons God gehoorsaam of nie, is omChristus se woord ongeldig, on betekenisvol. Dit bedoel dat Jesus mensevra om dinge te doen wat nie saak maak nie maar is onbruikbaar ofnutteloos. Dit maak saak by Christus, dit is waar om Hy dit beveel het.Om tesê dat "die doop nie saak maak nie" is om God se verstand tebeledig, en Sy mag in die wind slaan.

As Christen doop niesaak maak nie, waarom het Paulus twaalf manne van Efese wie gedoopwas volgens die betekening van Johannes se doop beveel het om weer tedoop?

(2) "Ek is gedoop met die Heilig Gees dus het ek nie water doopnodig nie."

Dit was die Heilige Gees deur Jesus wat die opdrag in verband diedoop gegee het. Van Jesus sê die woord: "God het nie die Heilige Geesby mate aan Hom gegee." Jesus het gesê: "Hierdie woorde wat Ek spreekis nie myne nie, maar die Vader sin wat my gestuur het. Dus sal dieHeilige Gees nie enig eimand lei om 'n belediging te gooi op water doop.

Cornelius (Handelinge 10) het die doop van die Heilige Gees ontvanghet; en dieselfde Heilige Gees het deur Petrus gespreek, en gesê:"Niemand kan tog die water weer, dat hierdie mense, wat net soos onsdie Heilige Gees ontvang het; nie gedoop word nie?

Hier weer het ons die Heilige Gees wat die doop beveel. Petrusverwys na die doop van die Heilige Gees as 'n rede vir water doop. Ditis die Vader se wil. Ons bid: "U wil geskied soos in die hemel netsoook op die aarde," en nog sê: "Ek het nie water doop nodig nie? WAAROMVERSUIM U?

(3) "Water kan nie my sondes afwas nie, so daar is geer kragdaarin."

Dit is waar, maar Ghristus het die reg om Sy eie uitdrukking testaaf. As ons moedswillig bedank om gedoop te word, hoe kan ons sê onssonde is afgewas? Ons moedswillige bedanking om Sy wil te doen issonde. "Hy wat weet om goed te doen en nie doen nie is sonde."

Die krag is nie in die water, maar die aksie van gehoorsaamheidwaarna Christus verlang. Dit was Jesus wat gesê het: "Hy wat my nielief het nie bewaar nie my gebooie nie."

(4) "Doop is net 'n vorm, en ons word nie denr vorm en seremoniesgered nie."

Dis waar lee vorms en seremonies van mense versinsels sal ‘n mensnie red nie. Dit is ook waar dat as ons glo aan ‘n skriftelike formsoos gelowiges se doop (in dompeling) as nie in Christus wat ditaanbeveeling nie, ons sal nie gered word nie.

"Ons is gered deur genade deur geloof," en geredde geloof worduitgedruk deur gehoorsaamheid aan die wil van God. "Ons is gered deurgeloof alleenlik, maar nie deur geloof wat alleen is nie." Netso is ookdie geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood: (Jak. 2:17 sienook vers 14). Dié geloof kan hom tog nie red nie? Die woord van Godleer duidelik dat Jesus "'n bewerker van ewige saligheid vir almal watHom gehoorsaam het." (Hebeërs 5:9).

Doop is die uiterlike uitdrukking van onse geloof in Christus, endie feite van die evangelie in verband sy dood, begrafnis enopstanding. Doop is die Goddelike vasgestelde daad, waarin ons bely datons Jesus aangetrek het, dat ons saam met Hom die sonde afgesterf heten opgestaan saam met Hom om in 'n nuwe lewe te wandel. "Omdat jullesaam met Hom begrawe is in die doop; waarin julle ook saam opgewek isdeur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewekhet." (Kol. 2:12). Doop sonder geloof is van geen betekenis. Ditvoldoen aan die vereiste van God van 'n persoon wat gedoop is want ditis 'n uitdrukking van geloof.

(5) "Doop is maar net 'n opdrag."

Om so van die doop te praat is om Christus te beledig, en so woordoneer. Kan enige iets meer belangrik is vir 'n gelowige navolger vanChristus as die opdrag van die Here Jesus? Onthou, dit was "maar net 'nopdrag" van God wat Adam en Eva nie na geluister het nie, en die wêreldwas in sonde gedompel en die dood was die gevolg van daardieongehoorsaamheid. Het jy daarin gedink wat die moontlike gevolg van jouongehoorsaamheid aan die opdrag van Christus? WAAROM VERSUIM U?

(6) "Ek is al jare ‘n Christen, so ek het nie nodig om gedoop teword nie."

Jy is reeds die een wat veronderstel is om gedoop te word. As jy 'ngelowige is, dan is jy veronderstel om gedoop te word, want die doop isvir gelowiges. Die doop volg die aanneming van Christelike lering.Jesus het aan sy dissepels gesê om te "LEER" dan "DOOP".

(7) "Die sterwende dief aan die kruis was nooit gedoop, tog was hygered; daarom is dit nie nodig dat ek gedoop moet word nie."

Dit is blykbaar waar dat die dief nie gedoop was nie, maar ons moetonthou dat ons in die koninkryk van God kan klim op die rug van diesterwende dief nie. Hier is 'n paar dinge wat ek aan u wil verduidelik.

(a) Die sterweude dief kon nie gedoop word nie terwyl hy san diekruis gehang het.

Doop is onderdompeling. Om 'n persoon met water te besprinkel is 'nvervanger wat geen betekenis het en dit verklaar die woord van Godongeldig. Die Here vra nooit dat ons die onmoontlike moet doen, maarwanneer Hy vra om iets te doen, dan verwag Hy dat ons dit moet doen.

Die sterwende dief was verhinder deur omstandighede waardeur hy geenbeheer gehad het nie, van die plesier van die bevoorreg van gelowigesse doop.

(b) Die sterwende dief was nooit gevra om gedoop te word nie.

Daar is niks wat aandui dat die onderwerp ooit aan hom vertel was.As die doop nodig was, en die Here het hom gevra om sy liefde engetrouheid te bewys deur gedoop te word, dink jy dat die sterwende diefsou die Here geweier om hierdiedaad van onderdanigheid en toewyding.

(c) Die Groot Opdrag verenig die bevel vir die doop van almal watdissipels geword het (Matt. 28;19,20) was NIE GEGEE NA DIE DOOD ENOPWEKKING VAN JESUS.

Dit was na die dood van die dief aan die kruis, so dit was sekerliknie vir hom bedoel nie, maar dit kom jou toe. Dit kom almal toe wat dieevangelie hoor. As ons wil kom by die plek van redding en seëninge vanChristus, moet ons in sy weg kom, en dit is die weg van Sy wil.

Johannes se doop was voor die dood van Christus uitgeoefen, maar dithet 'n verskillende betekenis gehad as Christen doop. WAAROM VERSUIM U?

(8) "Ek voel u om gedoop te word nie."

Mekkien nie. Dit hang alles af van die kerk leier wat jy na volg.Baie van hulle is nie gedoop nie, want hulle verstaan die Here se wilin hierdie geval. Hulle het die verkeerde lering gevolg soos die vansuigeling besprinkeling:

As u leier Christus Jesus is, Hy het u leiding gegee in die gevaldeur die bevel te gee. Watter verdere leiding is noodsaaklik? DieHeilige Gees sal ons nooit 'n teenoorgestelde leiding gee as die vanChristus en sy in spirerende apostels nie.

Dit beteken die Heilige Gees woord gebruik om ons te wys en lei diewoord. Die swaard is die woord van God. Om deur die Heilige Gees geleite word beteken om die rigting wat die heilige gees aandui in die inspirende word te volg.

(9) "Ek was gedooptoe ek ‘n suigeling was, dus het ek nie nodig om gedoop te wod nie,"

As jy regtig gedoop was toe jy 'n suigeling was dit was nie Christendoop, want Christen doop is vir GELOWIGES - nie babas. Daar is absoluutgeen Bybel magtiging vir baba doop nie. Inder waarheid dit watsuigeling doop genoem word is glad nie doop nie, maar die"besprinkeling" of "uitstort" van 'n paar druppels water op 'n kind.Dit is gedoen nos glo, met alle opregtheid by baie ywerige Christenemaar dit is nietemin, 'n mens gemaakte gewoonte; mens plaas vervangervir die wet wat Christus gestig het. 'N skriftelike doop vereis "baiewater" (John 3:23). Om in die water af te gaan, uit die water opklim(Matt. 3:16; Mark 1:9,10; Hand. 8:38-39). 'N begrafnis en opstaan (Kol.2:12; Rom. 6:4,5).

Moenie toe laat dat 'n mense plaasvervanger vir 'n Bybelse wetverhoed dat jy die vryheid geniet van respektering die Here se wil indie doop. Tot 'n kind wat oud genoeg is om te glo, en dat Jesus syverlosser is, 'n gepaste en selfstandige onderdaan vir gelowiges doop.Maar die doop van suigelinge, en die verandering van "doopgetuie" of"peetvaders"en "peetmoeders" is verkeerd want dit het die neiging omsiele weg te hou om die wil van die Here te doen in die geval om diedoop wat hy beveel. Dit is 'n ernstige ding om iets te vervang in dieplek van wat God wil hê.

"Ons moet God liewer gehoorsam as die mense." WAAROM VERUIM U?

Onthou dat tot Johannes se doop was so belangrik dat selfs Jesus hetdit bygewoon. Jou verlosser is 'n GEDOOPTE VERLOSSING. Die doop wat jouverlosser verlang wat jy moet waarneem moet sekerlik belangrik wees virjou. Hierdie gedagte alleenlik is voldoende om jou tot die plek tebring van SY wil.

Inder waarheid as Jesus nie gedoop was nie, sou Hy nie die verlosservan die wêreld wees nie. Het jy ooit daaraan gedink? Dit was meer as 'n"suiwer vorm" vir Jesus Christus. Meskien dink jy dus eerder 'nontstellende bewering. Geen doop - geen verlosser. Ek sedit vir die volgende redes: -

(a) God was die skrywer van Johannes se doop. (Lukas 20:4; Johannes1:6,13)

Christus het geglo dat dit van God is, en dit sou sonde vir Hom weesom dit te ignoreer wat dit is Sy Vader se wil, in die lig van kenniswat Hy het. As Hy gesondig het, kon Hy nie sondaars gered het nie. VirChristus die doop was 'n daad van toewyding aan die wil van die Vader.God het die doop geseën en sy Seun gesalf met die Heilige Gees, en sytevredenheid in Hom uit gedruk. (Matt. 3:16,17; Mark 1:9-11; Lukas 3:21-22). Die doop was die middel weg wat deur God gekies is deur wiedie messias bekend gestel word en geopenbaar word aan Israel. (John1:31 "Daarom het ek gekom en met water gedoop").

(b) Want dit was 'n belangrike daad tot die voltooing van diegeregtigheid.

"Laat dit nou toe, want so pas dit ons om, alle geregtigheid tevervul". (Matt. 3:15). Nou vergelyk hierdie bewering met Luk. 7:29,30:"En toe die hele volk en die tollenars dit hoor het hulle Godgeregverdig (Hoe?), deur hulle te laat doop met die doop van Johannes.Maar die Fariseërs en die wetgeleerdes het die raad van God aangaandehulle verwerp (Hoe?). deur hulle nie deur Hom te laat doop nie.

Toe Jesus gedoop was hei Hy God geregverdig. Die doop was 'n daadvan geregtigheid want dit het Jesus se aanneming van gie raad van Godbewys. Veronderstel Hy was nie gedoop nie, wat dan? Hulle wat die doopafgekeer het van Johannes het die raad van God aangaande hulle Verwerp.

As Johannes se doop so belangrik was in die dispensasie waarin Hygeleef het, is Christen doop soos beveel word deur Christus ook niebelangrik in hierdie Christen tydperk nie?

By 'n defenitiewe openbare daad verklaar Jesus aan watter kant Hywas. Hy was aan God se kant, want Hy het God se wil eerbiedig. Hy hetongeveer sestig myl gereis om gedoop te word, want hy het geweet hoebelangrik dit was om God se wil te doen.

Nou geliewe vriend, ek het daarna gesoek om die waarheid baieduidelik te maak, en die waarheid in liefde bekend te maak. Ek gee diesaak oor aan jou. Dit is by jou om te besluit. Natuurlik jy wil aanChristus se kant wees in alle dinge, wil jy nie? Dit is 'n vryheid, nienet 'n plig om sy geseënde wil te doen nie. Die doop is tussen diedinge wat ons moet doen, as ons Hom eerbiedig deur Hom in alle dinge tegehoorsaam. WAAROM VERSUIM U?

No comments: