Saturday, December 29, 2007

EENHEID IN CHRISTUS

Afrikaans

Gary Snavely

Twee woorde is klaarblyklik verwar in die gedagtes vanChristene. YHulle is losmaak en verenig. Die van ons wat hierdie tweewoorde laat deurmekaar raak, kom tot `n einde met losmaking waneer onsmoet verenig - ons trek dinge van mekaar wat ons moes verbind het, enskeur dit af wat ons moet opbou. Somskeer was ons skuldig deur dieaanvoel ople van oneenheid, op ander tye het ons persoonlik die pyngevoel. Ek wens dit was nie waar nie, maar ek weet dit is.

Wat ek wil se omtrent eenheid is nie iets wat gebore isvan `n boek van `n biblioteek nie, liewer dit is gebrand in dievuurherd van verdriet, en afgekoel is deur die asemhaling van dieMeester se Gees. Ek neem aan dat tussen ons gemeentes `n uitstekendebesorg is vir ortodoksie, regte denke, maar `n slegte verwaarlosing van`"ortodoksie," die regte handeling. Eenheid het te doen met diesaambind van ons gedagtes en ons aksies, ons denke en gedrag, onswoorde en dade.

Die sukses van die werk wat God ons geroep het om tedoen, die lewensbelangrikheid van die lewe wat God ons geroep het om tedeel, en die redding van die wereld waartoe God ons geroep het almalhang af van hierdie eenheid.

Jesus het gebid; ``Ek bid nie vir hulle alleen nie,maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo - dat almal een magwees net soos U, Vader, in My en Ek in U; datt hulle ook in Ons een magwees, sodat die wereld kan glo dat U My gestuur het.'' (John 17:20,21).

Jesus se gebed was `n pleit vir eenheid en ek dink nieSy pleit was nie geantwoord nie. In die tweede hoofstuk van Filippensehet ons `n ander pleit vir eenheid, hierdie keer van die ApostelPaulus. Hy spel dit vir ons uit watter deel ons speel in die antwoordvan Jesus se gebed vir eenheid.

Diemoontlikheid van eenheid _Bÿ Eerstens, die moontlikheid vir eenheidbestaan (2:1-4). Die moontlikheid van eenheid is nie `n droe hoop watgeblaas is in die woestyn van waanhoop nie. ``Maak my blydskapvolkome,'' se Paulus, ``deur eengesind te wees.'' Sou Paulus hulle ietsvra wat hulle nie kon wees nie? Of om iets te dink wat hulle nie kandink nie? Daarom, moes hulle word wat hulle alreeds is.

Hy skryf aan ``al die heiliges in Christus Jesus wat inFilippi is Hy bid dat hulle liefde nog meer oorvloediger moet word inkennis en all ervaring, om die dinge waar dit op aankom te ondersjei,sodat hulle rein en vir niemand `n aanstoot mag wees nie, tot op diedag van Christus.'' Omdat hulle heilige mense is moet hulle lewe soosheilige mense. In 1:27 se hy; ``Gedra julle waardig die evangelie vanChristus.'' Hulle is net soos Paulus, was nog nie volmaak nie maar hetvoorwaarts gestreef vir die wenpaal. Hulle moes hul gedagtes laat dwaalop die dinge wat Paulus noem (4:8). Eintlik se hy; (Wat) julle geleeren ontvang en gehoor en gesien het in my, doen hierdie dinge; en dieGod van vrede sal mett julle wees'' (4:9)

Terwyl die kerk in Filippi in baie maniere `n modelgemeente was, dit was nie sonder probleme nie. Sommige van die mensehet meer gekyk na hul eie behoeftes en minder na die ander s'n. Sommigehet meer eer vir hulself gehad as vir ander. Hulle het gemurmureer oorwat hulle moes doen, hulle het hieroor geargumenteer. Meeste van dithet gesenter op twee dames in die kerk, genoem Euodia en Sintiche. Byalle verskynings was daar verdeeldheid in die kerk

Maar ons moenie die werklikheid van die kerk oordeelnet deur die verskyning nie. Paulus het geweier om toe te laat datverskyning moet besluit wat moontlik is. Die moontlikheid van eenheidkan nie gevind word in die oppervlakkige kors van die Christelikeemosionele. Dit kan ook nie gevind word in streng formuliere, dogma, oflering. Die moontlikheid van eenheid word gevind in die onderleggingvan die werklikheid van die kerk. Dit word gevind in die dinge watalreeds daar is.

Paulus roep ons gedagtes op tot daardie onderleggendewerklikheid in verse 1-4. Let asseblief op vir die aparte sinsdele invers 1, dit begin almal met ``as'' - As daar dan enige troos inChristus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enigegemeenskap van die Gees, as daar enige innige tederheid en ontfermingis. Is daar sulke dinge? Ja, daar is-aanmoediging in Christus,vertroosting van liefde, gemeenskap van die Gees, innige tederheid enontferming. Hierdie is die onderleggende werklikheid wat ons eenheidmoontlik maak.

Vanaf verse 2-4, let op hoe hierdie vier werklikhedekorrespond vir hoe ons ons lewe leef. Omdat daar troos is in Christus,lewe saam in harmonie. Omdat daar vertroosting van liefde is, hetdieselfde liefde. Omdat daar gemeenskap is van die Gees, wees verenigin die Gees, bepaal met een doel. Omdat daar innige tederheid enontferming is, doen niks uit selfsug of ydele eer nie, maar innederigheid moet die een die ander hoer ag as homself. Julle moenieelkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s'n.

Die kerk as `n gemeente van die mense van God is `ngetuiende gemeenskap. Ons is vir `n rede in die wereld. Maar as alleswat die wereld sien verdeeldheid is, dan spreek ons teen onsself.Paulus se pleit is vir ons om terug te keer na daardie fondamentele vanons geloof wat sal ons geloofswaardigheid herstel in die wereld.

Die eenheid wat ons in Christus het is `n geestelike enorganiese eenheid. ``Die gemeenskap van die Gees'' hier in Filippenseis wat Paulus noem die ``eenheid van die Gees'' in Efesiers 4:3. C.F.D.Moule beskryf hierdie eenheid as ``die organiese harmonie wat gebringis deur die gees'' (The Origins of Christologyiÿ, p. 75).

Aan die Galasiers het Paulus gese; ``Want julle almalwat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. Daar is niemeer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar isnie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus''Galasiers 3:27-28).

Aan die Korinthiers het hy gese; ``Want ons is almalook deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is,slawe of vrymanne; en ons is almal van een Gees deurdronge.'' (1 Kor.12:13).

Ek quoteer weer C.F.D. Moule: ``Die manier waarin diegees van God en Christus eenheid bring dit breek af in elke individuedie trots, die onvergeeflikheid, agterdog wat persone apart hou vanmekaar'' (p. 83).

Die gees bind ons saam met die toue wat nie kan gebreekword nie. Ons is saam gebind met die toue van aanmoediging, lyne vanvertroosende liefde, die tesamenheid van die Gees, en myle en myle vaninnige tederheid en ontferming. Hierdies is die knope wat ons harteverbind in Christelike liefde.

Diegebiedend vir eenheid - Oorweeg nou die gebiedenheid vir eenheid(5_11) Paulus begin; ``Want hierdie gesindheid moet in julle wees watook in Christus Jesus was.'' Ek hou van die manier hoe die IJerusalemBybelIÿ dit vertaal: ``In julle gedagte moet julle dieselfde wees netsoos Christus Jesus.''

Paulus se dat `n Christen kan nie `n Christen weessonder dit. Dit is nie opsioneel extra wat sommaar kan langs die padopgetel word. Dit is gebiedend dat dit op die manier moet wees. Vir `nfeit, daar is geen ander manier. Wat volg is die manier van Christus.As ons eis om Sy na-volgers te wees dan moet ons op hierdie manierwandel

Let op die verskil tussen Adam en Christus. Adam hetvasgegryp aan die gelykheid met God; Jesus het nie. Adam was opgeblasemet trots. Jesus het Homself ontledig. Adam het sy menslikheid verwerp;Jesus het Syne aangeneem. Adam was ongehoorsaam; Jesus was gehoorsaamtot die dood toe.

Argumente word onmiddelik gekanseleer wanneer iemandaanspraak maak op sterwe. Die was Jesus se gewillighheid om na diekruis te gaan om die magsdom en kragte te ontwapen. Sy dood het dieverdeeldheidsmuur afgebreek van vyandskap en maak `n een nuwe mens.

As Christus gesterf het, watter plek kan daar is virtweedrag? Wat se plek kan daar wees vir jaloesie? Wat se brommery kangehoor word? Wat se dispuuts kan behou word? Hoe kan ons toelaat virhierdie dinge om te begin as Christus gesterf het.

As ons hierdie dinge toelaat om `n vastrapplek te kryin die deur van ons gedagtes, deurboor ons nie die hart van Christusduisend keer oor met die pyniging van verdriet? Sal ons Sy dood beskaamvoor `n aanskouende wereld deur ons opinies op andere te vorseer-watdieselfde is as wat ons onsself op hulle vors. INodig ek om jou teonthou dat Christus het gesterf vir ons sondes, nie vir ons opinies nie.

Die gebiedenheid van eenheid verklaar dat ons moetdieselfde geda gte het as Christus Jesus. Daar is geen ander manier.``Die een wat sy lewe verloor terwille van die evangelie sal ditvind,'' se Jesus. Tensy ons verloen onsself en neem ons kruis op kanons nie volg nie.

Ek twyfel dat enige een dit kan verloen dat Jesushierdie geleer het, maar ek kan ook bereken dat almal van ons hetgevind dat ons lewens kom kort van hierdie dinge. Waarom is die doenvan dit so moeilik? Die skrywer van die boek Medelye verduidelik aanons dat dit moeilik is vir ons om God te begryp vir wat Hy regtig is.``Ons God,'' skryf hulle ``is `n dienaar God. Dit is moeilik vir ons omte begryp dat ons beperk is deur iemand wat kragteloos geword het, datons versterk word deur iemand wat swak geword het, dat ons nuwe hoopvind in iemand wat homself ontblood het van alle onderskeidings, en datons `n leier vind in iemand wat `n dienskneg geword het. Dit is bokantons intellektueel en emosionele begryp. Ons verwag vryheid van iemandwat nie `n gevangene is soos ons nie, en gesondheid vanaf iemand watnie siek is soos ons is nie.'' (p. 24).

PAULUS WAS NIE ONBEWUS VAN HIERDIE PROBLEM NIE.

Hy het geweet dat daar sal nooit `n transformering vanons gedrag kan wees nie, totdat daar `n transformering is van onsgedagtes. ``In julle gedagtes moet julle dieselfde wees soos ChristusJesus.'' Of soos hy geskryf het aan die Romeine, ``Moenie aan hierdiewereld gelykvormig is nie, maar word verander deur die vernuwing vanjulle gedagtes, dat julle kan weet wat die wil van God is, dit wat goedis en aanneemlik en volmaak.''

Vul jou gedagte met die gedagtes van God dan sal jy injou lewe wys die gedrag van God. Wanneer `n Christen dokter sy gedagtevul met die gedagte van Christus, hy of sy dan begin om medisyne tepraktiseer met die gesonsmakende liefde van God. Waneer `n Christenbouer sy gedagte opvul met die gedagte van Christus dan begin hy om syChristelikheid in die huis te sit wat hy bou. Wanneer `n Christenatleet begin om sy gedagtes te vul met die gedagtes van Christus, dansit hy `n voorbeeld vir almal om te sien.

Dit is gebiedend dat ons die gedagte van Christus moethet. Soos Dean Walker eens geskryf het: ``Soos `n mens dink, so is hy.Soos hy is, so doen hy.'' (Die gebied van Aanbid,Iÿ `n boodskap watgelewer is by die Internasionale Konfensie, 1935).

Dienoodsaaklikheid van eenheid - Bÿ Die derde element is dienoodsaaklikheid van eenheid (v. 12-18). Paulus se, ``Werk julle eieheil uit met vrees en bewing.'' Neem hierdie onderliggendewerklikheide; neem die gedagte van Christus wat lei na nederigheid engehoorsaamheid en lewe dit, doen dit, werk dit uit. Want dit is God``wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.''

T.W. Manson in his book, Die Dienaar Messias, hetgese,``Christene erf nie hulle taak vanaf Christus nie, hulle deel ditmet Hom. Ons is nie die opvolgers van Christus nie, maar symetgeselle.'' Hy gaan aan om te se dat, ``Solank as die wereld aanhoumoet daar in die wereld `n organisme wees wat waarlik reagerend is aandie mosies en die aandrang van Christus se gedagte en hart en wil, `norganisme kompleet onderhandelbaar in die uitdra van Sy Doel.'' (p. 98).

In elke geslag moet ons onthou dat die uitwerking vanons werk hang af van ons eenheid. Soos die Seneca hoof gese het aan `nwit sendeling in Massachusetts baie jare gelede: ``As daar maar eengodsdiens is, waarom verskil julle witmense so baie omtrent dit?''(Thomas Campbell, Die Deklarasie en Adres, p. 108).

No comments: