Friday, December 28, 2007

DIE HERE SE TAFEL - (KOMMUNIE)

Afrikaans

R.S. Mills

Enige iets wat van die Here Jesus is moet ons nooitbereken as van "min belang." Ons praat van daardie dinge wat Hy gekieshet as `n direk bevel as "ordinansies." Die tradisies van mense is vanmin belang, maar die dinge wat deur die Here gestig is, is baiebelangrik, en moet nooit verwaarloos word nie. Dit maak nie regtig saakof ons 'n gebou het om in te aanbid. Dit is gerieflik, maar die gebouis nie nodig vir dien en vir die redding van mense nie. As ons aanbidop die Here se dag; as ons leer dat mense moet weder gebore word deurdie water en die gees in die doop deur onderdompeling; as ons die dood,begrafinis en opstanding van die Here onthou in die gemeenskaps diens;hierdie dínge iis belangrik dat ons getrou, en korrek, onderhou, diegedagtenis wat genoem word "kommunie" of die "Here se Tafel." s belangrik. Dit deel met ewigheid en waar ons ditsal deurbring. Hulle is almal ordonansies van die Here Jesus Christus.Terwille van hierdie feit, dit

‘N ORDINANSIE VAN DIE HERE JESUS CHRISTUS

Hierdie gedagtenis het nie begin deur mens. Dit hetbegin met die Seun van God. Met sy instelling het Hy gesê, "doen dit sodikwels as julle dit drink tot my gedagtenis: 1 Korinthiers 11:25b.

As dit van mens gewees het, sou dit van baie min belangwas as ons sy onderhouing verwaarloos. Ons kan die gedagtenis hou ofdit vergeet net soos wat ons kies. Maar, dit is 'n waardige gedagteniswat van ons verwag word om dit te hou "totdat hy weer kom." Dit is aanons gegee terwille van en om ons te onthou van Sy groot Iiefde vir ons,Dit is 'n knoop wat ons in `n volle kontak hou met Hom. Sonder dit,historie het dit geproef dat mense wegdrywe van hulle Here en isgeestelik verlore. Dit is nooit moontlik om `n geheime of "vrye vrug"Christen te wees nie. Ons albei behoort aan Hom om te onthou op daardiefeit, of ons behoort glad nie aan Hom nie. Ons band is verseker, en onsdryf weg net soos wat n skip los kom ven sy ankers en dryf gou weg opdie rotse en is verlore!

Die Apostel Paulus sê; "Want ek het van die Herepntvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat díe Here Jesus ín dienag waarín Hy verraai is, brood geneem het; en nadat Hy gedank het, hetHy dit gebreek en gese: Neem, eet; dít is my liggaam wat vir jullegebreek word; doen dit tot my gedagtenis. Net so ook die beker na dieete, met die woord Híerdie beker is die nuwe testament ín My bloed;doen dít, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis. Want sodikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drínk, verkondigjulle die dood van die Here totdat Hy kom. Wie dan op onwaarige wysedierdie brood eet of hierdie beker van díe Here drink, sal skuldig weesaan die liggaam en bloed van die Here. Maar die mens moet homselfbeproef en so van die brood eet en uit die beker drink. Want wie oponwaardige wyse eet en drink, eet en drink 'n oordeel oor homself,terwyl hy die líggaam van die Here nie onderskei nie. Daarom is daaronder julle baie swakkes en sieklikes, en `n aantal het ontslaap." (1Kor. 11:23_30)

DIE HERE SE TAFEL IS `N TYD VIR:

Gemeenskap _ (1 Kor. 10:16_17) Die beker vandanksegging wat ons met danksegging seen, is dit nie die gemeenskap metdie bloed van Christus rne? Die brood wat ons breek, is dit nie diegemeenskap met die ligaam van die Christus nie? Omdat dit een brood isis ons almal een liggaam want ons het almal deel aan die een brood."Die apostel Johannes gebruik soortgelyke terme as hy se, "as julle niedie vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed brink nie, hetjulle geen lewe in julleself nie. Hy wat my vlees eet en my bloeddrink, het die ewige lewe, en ek sal hom opwek in die laaste dag."(Johannes 6:53_54)

Hierdie gedagtenis trek almal bymekaar vir een doel. Asons deel is van die liggaam, en ons kom bymekaar om die Here te onthou,dan moet ons in eenheid wees met mekaar. `n Liggaam is `n eenheidhomself. Ons is een in Christus. "Ons is baie maar een brood, en eenliggaam. (1 Kor. 10:16) Paulus het die Galásiërs gese, "Want jullealmal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.'' (Gal.3:27) God het sy Seun gestuur om vir almal te sterf want Hy het almallief. (Johannes 3: 16) Hy wil he almal moet een wees. (Johannes 17:21)

Her_inwyding _ Onder die Messiaanse verbond, voordatdie priester in die tabemakel kon ingaan, moes hy eers sy liggaamseremonielik bad om homself te reinig. Hy kon nie wag om voor God tekom as hy seremonie "onrein" is. Nadat hy hom gereining het, kon hystaan tussen God en die mens as middelaar. Ons ook, voordat ons paslikwas om voor God te kom moes ons eers vir ons reinig van die water endie Gees. (Johannes 3:5) Hierdie onderdompeling in water vir dievergifnis van sondes, word genoem "doop" na die Griekse woord vironderdomel, "baptizo." Terwille van daardie reiniging, het ons nou dievoorreg om voor God te staan as ‘n "heilige priesterdom," gereinig.Laat ons daardie toewyding hemu elke week as ons na die Here se Tafelkom, ons moet onsself ondersoek dat ons kan hemu word.

Gedagtenis _ Die doel van gedagtenis is om weer ietstot ons gedagtes te roep, paar sentraal gebeure of `n ding. Daardiesentraal feit en gebeurtenis in Christendom is Jesus Christus watgesterf het, was begrawe, en het weer uit die dode opgestaan. Hy leidie weg vir alle mense. Watter wonderlike "Goeie Nuus!" Dit is the"Evangelie!"

As ons die Here se Tafel hou, dan kyk ons af in diegrai soos die Here gelê het en ons onthou sy dood. Ons neem aan diebrood en die vrug van die wynstok, en onthou dat sy liggaam was gebreekop die kruis en sy bloed het gestort as betaling vir ons sondes. En;ons kyk op soos die opgestaande Christus wat opgekom het uit die grafen opgevaar het na sy hemelse Vader huis om met sy vader God te wees.Ons is gesê om dit te doen "totdat Hy kom" en onthou dat ons Here komterug op die wolke van die hemel `n triomfantlike Heer!

DIE HEER SE TAFE.L IS `N PARMANENTE TOEKOMS IN SY KERK

`n Gemeenskap wat nie sy hoof of vinder onthou nie ,kan nis as betroubaar beskryf word nie. Jesus Christus is die hoof vandie ker4c. Hy het gese, "totdat Ek kom." Ek onthou `n baie duurbaresister in die Here, wie, alhoewel sy sou sterf van kanker, solank aswat sy dit kon maak; was sy elke week by die Here se Tafel om deel teneem om gou met Hom te wees. Twee weke voor haar sterf, was sy nie meerbekwaam om die trip te maak nie so die ouderlinge het die gedagtenis nahaar geneem. Minder as twee ure voordat sy geroep was om haar Here teontmoet, was sy aan Sy Tafel met baie van haar broers en sisters in dieHere op haar kant. Dit is wat Hy beteken as Hy, se, "totdat ek kom."Dit is geen wonder dat haar mans ons vertel het van haar blydskapdaardie laaste Here se Dag in die more as hy haar reg maak vir die dagse dinge. Sy was gereed, betroubaar, ywerig om haar Here te ontmoet.

DIE HERE SE TAFEL IS `N ERNSTIGE SAAK:

Dït moet nie verwaarloos word nie _ Die boek vanHandelinge in konneksie met die aktiviteite van die kerk, sê dat hullehet volhard "standvastig in die apostels se leríng en gemeenskap, endíe breking van díe brood, en in die gebede. Die N.I.V. taal gebruikdie woorde "het hulleself toegewy." Hierdie mense was betroubaar, hetdit in die eerste plek in hul lewens geplaas. Daar was geenverwaarlosing van hul pligte.

Die institusie van die Here se Tafel is van so grootbelang dat dit in detail geskryf is in Matthéüs, Markus, Lukas en in 1Korinthiërs. As God se Woord iets herhaal, moet ons kennis neem van syernistigheid!

Hierdie was die fokus punt van die eerste kerk seaanbidding. Toe die Apostel Paulus na Troas gekom het, het hy geweetdat die Christene sou bymekaar kom vir die onderhouing van die Here seTafel op die eerste dag van die week, so het hy `n volle week gewag omin staat te wees om hierdie gemeenskap met hulle by te woon en met dieHere rond om die tafel. (Handelinge 20:7)

Nie om verag te word nie _ Sommige Christene kom om dietyd van die Tafel te gebruik as maar net `n fees soos die heidenewanneer hulle hul, afgode aanbid. Hulle het selfs dronk geword en diearmes uitgelaat uit hul gemeenskap: Paulus was ontevrede met hulleomdat hulle hul eie huise het om in te set, en uitnooi wie hulle kies.Hierdie is `n gedagtenis ete en nie `n heiden fees nie! Hulle het geeeten gedrink tot hul eie veroordeling.

Dit is nie die woorde wat gespreek word by die tafelwat die onderhou heilig nie. Dit is nie die fisiese breek van die broodas iemand die woorde herhaal nie, "dit is my liggaam wat vir jullegebreek word: doen dit tot my gedagtenis." Daar is niks vergeet met diegewoonte as ons dit onthou as `n gewoonte, en nie 'n deel van die Herese bevel nie. Dit is nie of dit "die vrug van dié wynstok" is of bederfof vars, wit of rooi, alhoewel indivudue het hul verwysings. Dit gaannie oor die gebruik van een koppie of meer. Die belangrike ding is, datons die doel van die gedagtenis "ONTHOU." Herroep ons in ons gedagtesweer die Here se gebreekte liggaam en gestorte bloed as ons bymekaarkom? (1 Korinthiërs 11:29)

Dit is `n saak vara die hart _ As die hart van dieChristen nie geraak is nie, dan word die waameming `n spot en leeg: Godhet Sy Seun vir ons gegee! Daardie Seun was gekruisig op `n Romeinsekruis vir ons, dat ons die vergifnis van sondes mag hê. Hierdie dingemoet ons onthou en erken.

As ons feil om gierdie dinge te onthou, ons maak maarnet ‘n spot van die gedagtenis en die veroordeling is dood en siekte asons aanhou. Wie dan op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink ‘noordeel oor homself, terwyl he die liggaam van die Here nie onderskeinie. Daarom is daar onder julle baie sieklikes en swakkes, en ‘n aantalhet ontstaap.

Dit is dieselfde as om van die geloof te gaan enverlaat die byeenkoms soos sommige mense doen. (Heb. 10:25) Dit is virlewens dat ons getrou deel neem aan die Here se Tafel. Jesus Christushet beveel dat ons dit doen, en dat ons dit op ‘n waardige manier doen,onrhou Sy dood tot Hy weer terug keer vir ons. Is u hart reg? Dit kannie wees as u die Here se Tafel laat verwaarloos of dit nie onthou as‘n gedagtenis vir Hom.

Hierdie dood is meer ernstiger as ‘n dood as gevolg van‘n groot siekte. Groot siekte effek net hierdie lewe; geestelike doodsluit ewigheid in! Ons mag versoek word deur te sê dat God is baiekwaai met ons. Nee, dit is nie so nie.

As ons spot met die dood van die Here Jesus, dan is onsslegter as dardie wat op Golgota bymekaar gekom het en geskree het,"Kruisig Hom!" Hulle het Hom nie as verlosser geken nie. Ons weet.Selfs as ons Hom ken en selfs sy kruisiging vir ons verwerp. Baie vandaardie wat teenwoordig was op Golgota het bekeer van hulle sondes enhet Christene geword. Ons word gesê toe Apostel Petrus gepreek het opPinkster, baie van die wat hom gehoor het, "Toe hulle dit hoor, ishulle diep in die harte hetref en het vir Petrus en die ander apostelsgesê: Wat moet ons doen, broeders?" (Handelinge 2:37)

"En Petrus se vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeenvan julle gedoop word in die naam van Jesus Christus tot vergewing vansondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang," . . . "Diewat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is opdaardie dag omtrent drieduiswnd siele toegebring." (Handelinge 2:38,41)

Baie van hulle het bekeer en was gered. Baie Christenesal nie bekeer nie en sal aanhou om die Here Jesus te spot in dieveragting van Sy gedagtenis. Hy het gesê dat hulle siek sal word ensterf terwille van hierdie sonde. Om die Here te ken en afdraai na diepad van sonde, is soos ‘n verk wat terug draai na die vuil modder-poelwaar hy terug gaan mon te grawe vir voedsel in die modder en veiligheid!

WAT MOET ONS DOEN?

Ons most die Here se Tafel nader met 'n gees van selfondersoeking. "Maar die mens moet homself beproef en so van die broodeet en uit die beker drink. Want wie op onwaardige wyse eet en drink,eet en drink `n oordeel oorhom self, terwyl hy die liggaam van die Herenie onderskei nie. Daarom is daar onder julle baie swakkes ensieklikies, en `n aantal het ontslaap." (I Kor. 11:28_30) Dit iswaarlik 'n eenvoudige saak om onsself te ondersoek en ons gedagtesplaas op die doel van die gedagtenis. Die skrifte sê, "Want as onsonsself beoordeel het, sou ons nie geoordeel word nie. Maar as onsgeoordeel word, word ons deur die Here getugtig, sodat ons nie saam metdie wêreld geoordeel word nie." (I Kor. 11:31_32)

Broeders, laat ons onsself dissiplineer by die Here seTafel dat ons waarlik die liggaam Van die Here mag sien daar en ontvlugdie dissipiliene van die Here wat die ongehoorsame kinders verdien.

Ons het `n weeklikse afspraak met die Koning: 'nuitnodiging van die Here Jesus. Niks anders kan so belanrik wees virons. Maar, laat ons self vir ons dissiplineer om daardie weeklikseafspraak te onderhou in 'n waardige manier sodat ons versterk kan wordliewer as om te verswak

No comments: